top of page
tafel met doringkroon

"Verlos, ter wille van die wêreld"

NG GEMEENTE DIAS

Kommissies en bedieninge

  • 21 Julie 2026 - Dias Wes Eiendomsbediening 

  • 22 Julie 2026 - Dias Oos Erediensbediening

  • 23 Julie 2026 - Dias Wes Erediensbediening

  • 27 Julie 2026 - Dias Oos Eiendomsbediening

  • 30 Julie 2026 - Diensverhoudingekommissie

Erediens en Kategesetye

19 Julie 2026

 Boesmansriviermond- 09:00

Port Alfred - 9:00

Deurkollekte

19 Julie 2026: PalCare Sunshine Coast

26 Julie 2026: ACVV Huis Diaz Alexandria

02 Augustus 2026: Sunshine Coast Life Centre

09 Augustus 2026: Sinodale Vrouebediening

DIE GEMEENTE
20180526_083446.jpg
Die Gemeente

Die NG Gemeente Dias strek geografies vanaf die Visriviermond (in die Ooste) tot by Cannon Rocks (in die Weste) - 'n lang kusstrook wat 'n hele aantal gemeenskappe en dorpe insluit. Vir praktiese doeleindes funksioneer die gemeente in twee blokke, nl. Dias Oos en Dias Wes. 

Dias Wes

Dias Wes verwys na die geografiese gebied van Kenton-on-Sea, Boesmansriviermond, Boknes, Cannon Rocks en omgewing.

Dias Oos

Dias Oos verwys na die geografiese gebied algemeen bekend as Port Alfred en omgewing, en sluit Kleinemonde en  Bathurst in.

EREDIENSTE

Dias Oos

Erediens: 09h00

Kategese: Vind plaas tydens die erediens

Dias Wes

Erediens: 09h00

Kategese: Voorskools tot Graad 6 tydens eredienste vir kategese ná Graad 6, kontak die leraar

Vir spesiale dienste en vakansies kyk gerus na die kerkkalender.

KERKKANTOOR

Tel: +27 (46) 624 3534

Posbus 120, Port Alfred. 6170

Gemeentesentrum

Broadwayweg 26

Port Alfred

skriba@ngkdias.co.za

ONTVANG ONS NUUSBRIEF
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2018 NG GEMEENTE DIAS

bottom of page