top of page

DANKOFFERS

Ps 24:1 ‒ “Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here,” Dawid se gebed in 1 Kronieke 29:14 en 16 ‒ “Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het…Here ons God, al hierdie goed wat ons bymekaargemaak het om ‘n huis vir u heilige Naam te bou, het ons van U gekry en dit behoort aan U.”
LIDMATE KAN HULLE MAANDELIKSE DANKOFFERS OP DIE VOLGENDE WYSES TOT BESKIKKING VAN GOD SE KONINKRYK STEL

KOEVERT

DEBIETORDER

FNB EFT

Dankofferkoeverte is by diakens en dienswerkers beskikbaar

​

Vorms hiervoor is by diakens, dienswerkers en die kerkkantoor beskikbaar

NG GEMEENTE DIAS

FNB PORT ALFRED (210917)

REK: 623 434 70738

SNAPSCAN

Snap Scan.png

DAAR IS OOK ANDER GELEENTHEDE WAAR LIDMATE TOT DIE GEMEENTE SE INKOMSTE KAN BYDRA

LOFOFFERSONDAG

​

Die eerste Sondag in November word ingerig as 'n diens waartydens ons spesiale offers, lofoffers, bring.  Elke besoekpunt kry 'n spesiale koeverte hiervoor.  Dit is 'n geleentheid om ietsie ekstra, benewens jou maandelikse dankoffer, te gee.

​

BASAAR

​

In Septembermaand hou ons basaar.  Dit is 'n geleentheid om jou talente en tyd ook te "offer".  Spaar gerus lank voor die tyd om hierdie geleentheid te ondersteun.

​

EREDIENSTE

Dias Oos

Erediens: 09h00

Kategese: Vind plaas tydens die erediens

​

Dias Wes

Erediens: 09h00

Kategese: Voorskools tot Graad 6 tydens eredienste vir kategese ná Graad 6, kontak die leraar

​

Vir spesiale dienste en vakansies kyk gerus na die kerkkalender.

KERKKANTOOR

Tel: +27 (46) 624 3534

​

Posbus 120, Port Alfred. 6170

​

Gemeentesentrum

Broadwayweg 26

Port Alfred

​

​

skriba@ngkdias.co.za

ONTVANG ONS NUUSBRIEF
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2018 NG GEMEENTE DIAS

bottom of page