top of page
20180526_083446.jpg

(2) Foto's - die Gemeente in beeld!

Gemeentewees kan op verskillende maniere beleef word.  Ons probeer 'n bietjie hiervan in beeld vasvang!

IMG_20211030_090543.jpg

BOKNES BASAAR 2021

Ná 'n 'basaar-droogte' van twee jaar (weens COVID-19) kon ons weer basaar hou - dié keer in die Boknesgemeenskapsaal.  Klik op die klein foto om na die fotogalery te gaan.

IMG-20200125-WA0005.jpg

Argiefprojek 2020

In 2020 het die Argiefkomitee 'n groot projek aangepak om die gemeente se argief (bokse en bokse dokumente) uit te sorteer en te orden.  Alhoewel die projek in 'n groot mate afgehandel is, is daar nog 'n paar onafgehandelde take!

IMG-20190606-WA0010.jpg

Breiprojekte

Met soveel afgetrede vroue in die gemeente is die breiprojekte wat feitlik elke jaar geloods word vanselfsprekende suskesvol!

IMG_0932.JPG

Dias Gemeente se kerk op Boesmansriviermond

Dias Gemeente het twee kerkgeboue, nl die Gemeentesentrum in Port Alfred, en 'n kerk in Boesmansriviermond.

Port Alfred Kerkgebou.jpg

Dias se Gemeentesentrum in Port Alfred

Die setel van Dias Gemeente is in die Gemeentesentrum in Port Alfred, waar die gemeente se kerkkantoor ook gehuisves word.

Wikus gesinsfotot.jpg

Leraars wat in Dias Gemeente gedien het

Kersfeesdienste is in 2021 in die buitelug gehou, a.g.v. COVID-inperkings.  Hier is die foto's van die erediens in Boknesstrand waar ook meer as 300 mense bymekaar was.

EREDIENSTE

Dias Oos

Erediens: 09h00

Kategese: Vind plaas tydens die erediens

​

Dias Wes

Erediens: 09h00

Kategese: Voorskools tot Graad 6 tydens eredienste vir kategese ná Graad 6, kontak die leraar

​

Vir spesiale dienste en vakansies kyk gerus na die kerkkalender.

KERKKANTOOR

Tel: +27 (46) 624 3534

​

Posbus 120, Port Alfred. 6170

​

Gemeentesentrum

Broadwayweg 26

Port Alfred

​

​

skriba@ngkdias.co.za

ONTVANG ONS NUUSBRIEF
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2018 NG GEMEENTE DIAS

bottom of page