
ONS SPANNE
Dias Gemeente is bevoorreg om diensbaar te wees onder leiding van bekwame spanleiers en spanlede.
ALGEMENE INLIGTING
KERKKANTOOR
Die gemeente se Kerkkantoor is by die Gemeentesentrum in Port Alfred
​
SKRIBA KANTOORURE
Maandag, Woensdag en Vrydag: 09:00 - 12:00
​
SAAKGELASTIGDE KANTOORURE:
Maandag, Dinsdag en Donderdag: 09:00 - 12:00
​
KASSIER SE KANTOORURE
Maandag en Donderdag: 09:00 - 12:00
​
*Ds. Wikus Venter het 'n spreekkamer by die Gemeentesentrum.
​
KONTAK PERSONE (Oorhoofs)
Leraar
Wikus Venter
Saakgelastigde
Debbie Luies
DIAS OOS
Dias Oos verwys na die geografiese gebied algemeen bekend as Port Alfred en omgewing, en sluit Kleinemonde en Bathurst in.
Dias Oos se eredienste word in die Gemeentesentrum in Port Alfred gehou.
​
EREDIENS: 09h00
KATEGESE: Tydens erediens
​
Heerlike koffie, tee en verversings word na eredienste aangebied!
​

KAART EN ADRES
BROADWAYWEG 26, PORT ALFRED
KONTAKPERSONE
Tel: (046) 624 3534
Sel: 074 418 1220
Sel: 078 879 1440
DIAS WES
Dias Wes verwys na die geografiese gebied van Kenton on Sea, Boesmansriviermond, Boknes, Cannon Rocks en omgewing.
​
EREDIENS: 09h00
KATEGESE: Tydens erediens
​
Heerlike koffie, tee en verversings word na eredienste aangebied!
​

KAART EN ADRES
HOEK VAN HOOF- en HERTZOGSTRAAT, BOESMANSRIVERMOND