top of page

Dias Nuus

Dias Nuus is die amptelike nuusblad van die gemeente.  Lees meer hieroor op die Bedieninge- blad, onder 'Kommunikasie--bediening. 

Hieronder is skakels na die nuutste en vorige uitgawes van Dias Nuus

Hieronder kan jy die mees onlangse aankondigings lees  (PDF formaat), asook dié van vorige Sondae.

Bly só op hoogte van wat in die gemeente gebeur. 

Van tyd tot tyd word belangrike dokumente aan lidmate beskikbaar gestel. Van hierdie dokumente is ook van waarde vir besoekers aan ons webblad. 

Sept 2018 Dias Nuus.jpg

Dias Nuus

Des 2018 Dias Nuusflitse.png
Dias Nuus

Uitgawes van Dias Nuus

Kersfees 2020
Gradient

Weeklikse Afkondigings

Weeklikse afkondigings
Wave

Ander belangrike dokumente

Ander belanrike dokumente

NG Kerk Dias en POPIA

Dit is belangrik dat ons gemeentelede weet hoe ons persoonlike inligting hanteer, om in ooreenstemming te wees met die POPI-wet.  Klik op hierdie skakel om meer inligting hieroor te bekom.

Nuwe intrekkers

Nuwe intrekkers wat by ons gemeente wil inskakel, is baie welkom! 

​

Nuwe Intrekkersvorm.  Hier kan u die vorm aflaai en invul.  Handig dit by die Kerkkantoor in, óf gee dit by 'n erediens aan die Leierdiaken, of aan een van die Kerkraadslede.  U word ook hartlik uitgenooi om ná 'n erediens saam met ons 'n koppie tee te kom drink en ander gemeentelede te leer ken.  As u die vorm ingevul het, e-pos dit aan ngkdias@telkomsa.net

​

​​
​

Nuwe Intrekkersboekie.  Hierin is al die inligting oor ons gemeente, en hoe u by aktiwiteite betrokke kan raak.  Laai dit gerus af, of vra by die Kerkkantoor vir 'n kopie.

​

​

​​

​

​​
​

In ons gemeente is daar verskeie maniere waarop lidmate hulle maandelikse dankoffers gee.  Op die "Dankoffers-bladsy" is meer inligting hieroor, en by hierdie skakel is  'n vorm waarop u kan aandui watter een van die opsies u sou verkies.  Vul die vorm in, en e-pos dit aan ngkdias@telkomsa.net

​

​

Dankoffers

Huishoudelike Reglement vir NG Kerk Dias 

Dias Gemeente funksioneer met 'n Kerkraad, twee Blokbesture en verskeie kommissies en bedieninge. Hier is die skakel na die dokument wat die funksionering verduidelik. Lees hier wat die verantwoordelikhede van Kerkraadslede en Dienswerkers is, asook die werkafbakening van die Blokbesture.

EREDIENSTE

Dias Oos

Erediens: 09h00

Kategese: Vind plaas tydens die erediens

​

Dias Wes

Erediens: 09h00

Kategese: Voorskools tot Graad 6 tydens eredienste vir kategese ná Graad 6, kontak die leraar

​

Vir spesiale dienste en vakansies kyk gerus na die kerkkalender.

KERKKANTOOR

Tel: +27 (46) 624 3534

​

Posbus 120, Port Alfred. 6170

​

Gemeentesentrum

Broadwayweg 26

Port Alfred

​

​

skriba@ngkdias.co.za

ONTVANG ONS NUUSBRIEF
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2018 NG GEMEENTE DIAS

bottom of page