top of page
IMG-20180526-WA0021.jpg

Foto's - die Gemeente in beeld!

Gemeentewees kan op verskillende maniere beleef word.  Ons probeer 'n bietjie hiervan in beeld vasvang!

Kersfees 2021.jpg

Kersdag 2021 

Onder die bome in Parkstraat, Boesmansriviermond het ongeveel 400 mense die diens bygewoon.  (Klik op kleiner foto om by die fotogalery uit te kom). 

20170803_152339.jpg

JOT - Reading club

Hierdie projek is gesetel in Ekuphumleni woonbuurt in Kenton-on-Sea.  (lees meer hieroor by Getuienis- en Uitreikbediening.  Klik op die klein foto om by die fotogalery uit te kom.

2019-06-11 12.33.21.jpg

Huis 6 by MTR Smit Kinderoord

Die gemeente ondersteun die 12 seuns wat in hierdie huis versorg word. Klik op die klein foto om te sien hoe die gemeente in 2019 saamgespan het om voorrade vir die Kinderhuis in te samel.

20210402_101214.jpg

Paaspelgrimstog - 2021

Op Goeie Vrydag 2021 is 'n Paaspelgrimstog in Boesmansrivier aangebied.  Plegripms kon 11 stasies in die dorp besoek, en by die 12de stasie in die kerkgebou gaan stilword. Klik op siw klein foto om by die fotogalery uit te kom.

No 3 beter.jpg

Geskiedkundig: Boesmansgebou ingewy

Die Boesmanskerkgebou is in 1951 as Kerksaal ingewy, nadat eredienste vorige jare onder bome gehou is.  

20211225_085151.jpg

Kersfees 2021 Boknesstrand

Kersfeesdienste is in 2021 in die buitelug gehou, a.g.v. COVID-inperkings.  Hier is die foto's van die erediens in Boknesstrand waar ook meer as 300 mense bymekaar was.

EREDIENSTE

Dias Oos

Erediens: 09h00

Kategese: Vind plaas tydens die erediens

​

Dias Wes

Erediens: 09h00

Kategese: Voorskools tot Graad 6 tydens eredienste vir kategese ná Graad 6, kontak die leraar

​

Vir spesiale dienste en vakansies kyk gerus na die kerkkalender.

KERKKANTOOR

Tel: +27 (46) 624 3534

​

Posbus 120, Port Alfred. 6170

​

Gemeentesentrum

Broadwayweg 26

Port Alfred

​

​

skriba@ngkdias.co.za

ONTVANG ONS NUUSBRIEF
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Instagram Icon

© 2018 NG GEMEENTE DIAS

bottom of page